Nano event overview in Pretoria
For this event in Pretoria, SelfieBox supplied the Nano as a branded guest experience. The setup gave guests a quick way to capture the moment, create event content and share photos from the activation.
Dis die 5de jaar wat ons deel is van Hoërskool Menlopark se Opedag en dit bly ‘n groot eer om te deel in die herinneringe! Hierdie jaar het ons die NanoBox aan hulle voorgestel, waar hulle vorige jare 2 SelfieBokse gehad het elke keer. Weereens het ons Sidekick Printing station die fotos “wirelessly” gedruk en elke leerder kon huis toe gaan met ‘n foto of 2!
Soos vorige kere het ons die “Green Screen” gebruik wat ons in staat stel om enige agtergrond digitaal agter die kinders in te sit. Kyk gerus na die voorbeelde hier onder!
Die SelfieBox Nano kan “portrait” en “landscape” fotos neem, kan verstel word in hoogte vir kinders of volwassenes en met die Studio flash en Canon DSLR is jy verseker van ‘n hoë gehalte foto elke slag. Meer oor die SelfieBox Nano hier: https://selfiephotobooths.co.za/our-booths/#nano
Menlopark Hoër Photo Booth supplied by SelfieBox SA
Menlopark HS Opedag - A6 Foto ontwerp & "Green Screen" digitale agtergrond
Why Nano worked for this event
The Nano suited Menlopark HS Opedag met heerlike SelfieBox selfies because it kept the interaction simple, visual and easy to brand while giving the event team useful guest-generated content.
For similar activations, weddings or corporate functions, the SelfieBox team can recommend the right booth, layout and sharing flow for the venue and audience.

